Rudolf Carnap

Rudolf Carnap (Ronsdorf, 18 Mei 1891 – Santa Monica (Kalifornië), 14 September 1970) was 'n Duitse filosoof en een van die belangrikste verteenwoordigers van die logiese positivisme. Sy filosofiese werk konsentreer op 'n sentrale tema wat steeds relevant is: die sekerheid van die mensdom se kennis.


Developed by StudentB